Intellektuele donker web

Eric Weinstein in 2019

Die intellektuele donker web (Engelsː intellectual dark web - IDW) is 'n neologisme wat deur die Amerikaanse wiskundige Eric Weinstein geskep is. Die term verwys na 'n groep openbare persoonlikhede wat soos hulle beskou, die oorheersing van progressiewe identiteitspolitiek en politieke korrektheid in die media en die akademie teenstaan.[1][2][3] Die term vergelyk idiomaties teenkanting teen die hoofstroommening met dit wat onwettig op die donker web voorkom.[4] Alhoewel dit prominent geassosieer word met regse figure en dit beskryf word as "die veronderstelde denkende vleuel van die alternatiewe-regses (alt-right)[5][6], meen talle bronne dat die IDW gekoöpteer word deur, eerder as om leiding te gee, aan die alternatiewe-regses.[7][8]

  1. Hamburger, Jacob (18 Julie 2018). "The "Intellectual Dark Web" Is Nothing New" (in Engels). Los Angeles Review of Books. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 April 2020. Besoek op 12 November 2018.
  2. Lester, Amelia (November 2018). "The Voice of the 'Intellectual Dark Web'" (in Engels). Politico. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Mei 2020. Besoek op 12 November 2018.
  3. Phillips, Melanie (23 Mei 2018). "'Intellectual Dark Web' leads fightback against academic orthodoxy". The Australian (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Januarie 2020. Besoek op 16 Junie 2018.
  4. McCarter, Reid (9 Mei 2018). "The only thing to do with the "intellectual dark web" is laugh at it". The AV Club (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Mei 2020. Besoek op 29 Mei 2019.
  5. "Conservatives Cheer the Latest Right-Wing Supergroup, the Intellectual Dark Web". The Village Voice (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Junie 2020. Besoek op 4 Augustus 2019.
  6. Staff, Guardian (9 Mei 2018). "The 'Intellectual Dark Web' – the supposed thinking wing of the alt-right". The Guardian (in Engels (VK)). ISSN 0261-3077. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 November 2019. Besoek op 4 Augustus 2019.
  7. Lester, Amelia. "The Voice of the 'Intellectual Dark Web'". Besoek op 4 Augustus 2019.
  8. "How Peterson, Shapiro and the online right would rather attack the left than debate them". New Statesman (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Augustus 2019. Besoek op 4 Augustus 2019.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search